top of page
Resources


Wanneer kinders byt
Daar’s ‘n paar moontlike redes waarom kinders onder 3 jaar byt, maar niemand van ons weet regtig wat deur die byter se gedagtes gaan tydens ‘n insident nie. Babas en peuters verken die wêreld deur hul mondjies te gebruik. Soms is byt net ‘n voort vloeisel daarvan. Algemene redes waarom kinders byt: Tande: Wanneer kinders tande sny, bied die byt van voorwerpe tydelike verligting en hulle sal enige iets byt om verligting te kry. Dis maklik om hierdie probleem op te los aangesi

Desiland
Mar 124 min read
bottom of page


